Clanwilliam Expo


Time and Location:
Apr 10, 2024, 10:00 AM – Apr 13, 2024, 11:50 PM
Clanwilliam Sportgronde, Park St, Clanwilliam, 8135, South Africa
About:
Volledige info oor skouprogramme is te kry by www.clanwilliamexpo.co.za
Toegang by hek /tent/saal ingesluit vir betrokke funksie
Parkering binne terrein UITGESLUIT.
Geen kinders o'18 by kroeg toegelaat
Besoekers betree Clanwilliam Expo terrein op eie risiko. Geen aanspreeklikheid word aanvaar vir beserings of soortgelyk van aard wat op terrein opgedoen word nie.
Navrae by info@clanwilliamexpo.co.za
Tickets:
Hektoegang - Volwassenes
ZAR 50.00
Voertuig Toegang
ZAR 30.00
Kinders en Pensionarisse
ZAR 30.00
Kuiertent (Saterdag)
Toegang tot Kuiertent met Chris Steyn, Chris Else, Annelie du Toit, Ray Dylan en Johan van der Merwe
ZAR 200.00
Dans met Jay & Mirandi
Slegs 'n danskaartjie vir Vrydagaand, 12 April 2024! Ete-uitgesluit! Ondersteun asseblief die food-court.
ZAR 195.00
Lollos Sirkus
ZAR 120.00
Total
ZAR 0.00