top of page
Hoërskool Swartland Rola Malmesbury Volkswagen lootjie


Time and Location:
Aug 19, 2023, 7:00 PM
Hoërskool Swartland, Dirkie Uys St &, Barocca St, Malmesbury, 7299, South Africa
About:
Die kar loting wat Hoërskool Swartland loots gaan alles ten bate van die opgradering van die sport fasiliteite van ons skool. Ons poog daarin om die skool se sport fasiliteite van die top fasiliteite te maak in die wes-kaap om groot toernooie ens te kan aanbied, wat baat vir die ekonomiese sektor van die gemeenskap ook.
Hoërskool Swartland in samewerking met Rola malmesbury volkswagen.
Tickets:
Lootjie
'n Persoon kan meer as een koop.
ZAR 100.00
+ZAR 2.50 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
bottom of page