top of page
Swartland Oesafskop Fees | Dans
13h00 Wyntuin Open 16h00 Franja du Plessis 17h00 Ivan Roux 18h00 Brendan Peyper 19h00 Dewald Wasserfall 20h00 Kurt Darren 21h00 DJ Dirkie Kampplek beskikbaar @R50 pp - bespreek by Dirkie: 082 415 8000 Oorspronklike kaartjies is uitverkoop - 100 ekstra kaartjies @R500 pp is oopgemaak


Time and Location:
Sep 18, 2021, 1:00 PM
Riebeeck West, Riebeeck West, South Africa
About:
Ligging:
Rhenostervlei Plaas sit op die Gouda/Moorreesburg Grondpad Vanaf Riebeek-Wes is dit ongeveer 14km tot by die T-Aansluiting
Draai daar links in die rigting van Moorreesburg, na 2.8km sit Rhenostervlei Plaas op regterkant. NB! As jy met GPS ry, moenie van hoofroete afdraai in klein plaaspaadjies in nie.
Tickets:
Oesafskop Fees | Dans
ZAR 500.00
Total
ZAR 0.00
bottom of page